Om afskeid te neem van ‘n geliefde is nooit maklik nie. In hierdie moeilike tyd bied ek vertroosting en leiding deur ‘n gedenkdiens te lei wat die lewe van jou geliefde eer en vier.
Wat ek bied:
✔️ ’n Respekvolle en betekenisvolle diens wat jou geliefde se lewe weerspieël. ✔️ Hulp met die struktuur van die diens, voorlesings en huldeblyke. ✔️ ’n Persoonlike benadering, geloofsgebaseerd of nie-denominasioneel. ✔️ Beskikbaar vir begrafnisse in die Noordelike voorstede van Kaapstad en omliggende areas.
As jy ’n omgee-predikant benodig om jou deur hierdie oomblik te help, kontak my gerus.