Skip to content

Noag en die ark – klastema

Versier jou klaskamer of Sondagskool klas met hierdie kleurvolle tema in Afrikaans.

Kry nou hierdie plakkate met Noag en die diere op die ark, met pragtige reenboë. 

Download gratis en print:

Noag – maande van die jaar (12 plakkate)

Noag – getalle 1-10 (10 plakkate)

Noag – dae van die week (2 plakkate)

Noag – alfabet bunting (27 plakkate)

Noag – Kleure

Noag – Vorms

Noag – Voorblaaie

Noag – Seisoene, Weerkaart en Kalender

Noag – Welkom

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *